<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><author>Retief Burger</author>
<key>G</key>
<lyrics>[V1]
 [P]
. G     C     Em C
 Inleiding x 2

[V2]
. G                  C
 Jesus U alleen is waardig
.           Em                                               C
 Aan U alleen kom toe al die eer al die krag al die majes - teit
.  G                 C
 Jesus U alleen is heilig
. Em                                                          C
 Aan U alleen kom toe al die lof al die mag al die heerlik - heid

[P1]
.  D/F#           G             C
   Daar is geen ander Naam as Jesus
.  D/F#           G             C
   Daar is geen mooier Naam as Jesus

[C1]
.   G             Em                   C             G/B           D
   Laat die hele aarde juig want die Redder van die wêreld het ge-kom
.   G            Em                      C            G/B
   Hoog verhewe hoog bo als staan die Koning van die heelal
.   D
   Wat weer terug gaan kom
.         C         D                   G  (C Em C G C Em C)
   Elke nasie elke volk jul Redding is hier

[B1]
.   D    Em  C
   Deur die hele skepping
.   D/F# Em    C
   Klink die hoogste ere
.  D/F# Em  C
   Naam bo alle name
.  D/F# Em        C
   U - alleen is Here</lyrics>
<title>Laat die hele aarde juig</title>
</song>